Hoërskool Rustenburg karateka presteer
ADVERTISEMENT
AJ Meuter, Hoërskool Rustenburg-karateman het die 31ste Maart tot die 2de April 2023 aan die Tokon Shotokan Karate Black Belt-kompetisie te Port Elizabeth gaan deelneem.Gedurende dié kompetisie behaal AJ ‘n 2de plek vir die kumite (“fighting”) in sy ouderdomsgroep. Hier het AJ ook gekwalifiseer om aan die 2023 WUKF Africa Cup in Skotland deel te neem, waar hy Suid-Afrika met #RustieTrots sal verteenwoordig.

AJ Meuter (Karate)









