Hoërskool Rustenburg rugbyspelers wys hulle het ware karakter
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Rustenburg 1ste-span rugbyseuns het 37-31 oorwin tydens die naweek se eerste Noordvaal ligawedstryd teen Hoërskool Montana. ń PUIK prestasie om op trots te wees, manne! Julle het ware Rustie-karakter op en van die veld af gewys. Die res van die uitslae is as volg :
- 14 A RHS 15 -0
- 14 B RHS 21 – 0
- 15 A RHS 45 – 10
- 15 B RHS 14 – 16
- 16 A 17 – 20
- 16 B 31 – 3
- 3de span 19 – 8
- 2de span 2 – 13
- 1ste span 37 – 31
1ste seunsrugbyspan










