Laerskool Vorentoe leerder deur na tweede rondte van die SWD-rugbyproewe
ADVERTISEMENT
Sian Potgieter (graad 7) van Laerskool Vorentoe het aan die eerste rondte van SWD-rugbyproewe deelgeneem. Hy is gekies om aan die tweede rondte deel te neem. Laerskool Vorentoe wens hom sterkte toe.










