Laerskool Vorentoe juffrou wen Onderwyser van die jaar kompetisie
ADVERTISEMENT
Laerskool Vorentoe is trots op juffrou Talana Roodt wat aangekondig is as die algehele wenner (uit meer as 12 000 inskrywings) in die Kleuterskool kategorie van Solidariteit se Onderwyser van die jaar kompetisie. Welgedaan juffrou Talana! Ons is opgewonde saam met jou en dankbaar dat jy deel van die Vorie-familie is.
![]()










