Bethlehem Voortrekker Hoërskool personeellid presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Juffrou Elré Odendaal van Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat verkies is as skeidsregter vir die o.14 Vrystaatnetbalspanne vir die SA Netbalkampioenskappe (All Ages) wat gedurende die Junie vakansie plaasvind.
![]()










