Hoërskool Hoopstad Skool juffrou gekies vir Netbal o.18 Vrystaat Jacquars se afrigter
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan juffrou Norma Booysen van Hoërskool Hoopstad Skool wat die Netbal o.18 Vrystaat Jacquars se afrigter is wat tydens die vakansie aan die SA Netbal te Pretoria gaan deelneem. Hoërskool Hoopstad Skool is baie trots op juffrou!











