Laerskool Bakenkop leerder deur na die semi-finale van Kids Got Talent SA
ADVERTISEMENT
Tyla Bernardt ‘n Gr 7 leerder van Laerskool Bakenkop is deur na die semi-finale van Kids Got Talent SA met ‘n skitterende 90% met haar sang. Sterkte vir die volgende rondte Tyla.
![]()










