Laerskool Worcester-Oos leerders skitter in dans
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester- Oos Mialé en Klàri Crous het aan die Time Dance-kompetisie deelgeneem. Hul uitslae is as volg:
Acro duet: Silwer (75-79%) en die tweede plek in die kompetisie.
Lyrical duet: Silwer (70-75%)
Klàri solo- Silwer (70-75%)
Mialé solo: Goud (80-89%)
Ons eie twee dansende sussies!










