Primêre Skool Naudeville is baie trots op hul opvoeders
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan mnr. JP Kalp wat verkies is tot die hoofafrigter van die Akademie week span en mnr. Johan Gouws wat verkies is tot spanbestuurder van die Akademie week span. Primêre Skool Naudeville is baie trots op hul opvoeders.











