Koppie Alleen verwelkom hul nuwe onnies
ADVERTISEMENT
Baie welkom aan al die nuwe personeel wat by Koppie Alleen Primêre Skool kom aansluit het ons vertrou dat julle sommer diep spore sal trap.

Van links agter: Juf Chanté Walker (Student); Mnr. Neil Harmse (Student) en Juf Lené Kleynhans (Student) Van links voor: Mnr. Theo Du Plooy (Gr. 5), Juf Serina Potgieter (Gr 3) ;Juf Karlien Louwrens (Student) en Juf Mari Strydom (Kuns).









