Laerskool Goudkop dogters is gekeur by die A.P.O-Netbal proewe
ADVERTISEMENT
Die volgende dogters van Laerskool Goudkop is gekeur by die A.P.O-Netbal proewe:
- 0.13-Dogters: Elhandri Potgieter, Nina Brand, Amoné van der Walt, Megan Harmse
- 0.12-Dogters: René le Roux, Miané Randall en Mieke Venter.










