Hoërskool Montana se o.15A Netbal deur na Gauteng Kay Motshepe Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Montana se o.15A-span het gekwalifiseer as D3-distrik se top span. Hulle neem deel aan die Gauteng Kay Motshepe kampioenskappe by Laerskool Concordia in Boksburg, Vrydag 16 Junie. Baie sterkte aan ons o.15A-span. Hou die Monties se naam hoog.









