Laerskool Truida Kestell o.13 A netbalspan presteer
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell se o.13A netbalspan eindig 4de by die Vrystaatkampioenskappe tydens die naweek van 16-17 Junie 2023. Ons is Baie trots op ons Truidjies se spangees op en om die bane. Dankie vir julle harde werk die seisoen!
Voor vlnr: Nicke Ehlers, Marné van Zyl, Nienke van Zyl, Lucia Botha
Agter vlnr: Marné Cornelius, Chloé Nienaber, Dariska Exley, Cara Rautenbach, Nilene Groenwald (Afrigter)
Die Truidjies en die Jorries se u/13A netbalspanne eindig onderskeidelik 3de en 4de by die Vrystaat Netbal Kampioenskappe. Ons is baie trots op die skole van Bethlehem in die Oos- Vrystaat. Volgende jaar mik ons vir nr. 1 en 2!










