Primêre Skool Jordania Netbal uitblinkers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die netbaldogters van Jordania wat aan die Vrystaat netbalproewe deelgeneem het en verkies is tot die o.13 Vrystaatspan!
Voor: Mia Daacke Agter: Carli Uÿs & Kara du Toit
Die volgende netbaldogters van Primêre Skool Jordania is in die TBM netbalspanne opgeneem wat aan die Vrystaatproewe sal gaan deelneem in Sasol op 14 Mei 2022.
o.13:
Voor: Mia Daacke 2e ry: Lize vd Bergh, Kara du Toit Agter: Carli Uÿs (skadu-span)
o.12:
Voor: Marzell Smit (skadu-span) 2e ry: Zoë Ellis, Judie Uys (skadu-span), Mieke le Roux 3e ry: Zanike van Zyl, Bongiwe Sigasa Agter: Sonelle Jonker
Baie geluk en sterkte vir die volgende rondte!










