Laerskool Hennopspark vaar puik by die Wiskunde Olimpiade
ADVERTISEMENT
Laerskool Hennopspark – Wiskunde Olimpiade Graad 4 tot 6
Laerskool Hennopspark se Kaalvoetkinders het uitstekend presteer en het tot by die streeksfinale gevorder tydens die jaarlikse Wiskunde Olimpiade.
Die volgende leerders was deel van die span:
- Graad 4: Joshua Deysel
- Graad 5: Alexi Claassen en Henru Meyburg
- Graad 6: Ryan Bester













