Hoërskool Jim Fouché slimkop se somme klop
ADVERTISEMENT
Hoërskool Jim Fouché slimkop se somme klop. Jana Rossouw, ‘n Gr.11-leerling wen ‘n silwermedalje op die PAN-Afrika-wiskundeolimpiade (PAMO). Die olimpiade, waar 31 lande deelneem, het van 13-22 Mei in Rwanda plaasgevind. Jana was een van ses spanlede van die Suid-Afrikaanse Wiskunde stigting (SAMF) wat ‘n algehele derde plek op die olimpiade behaal het.
![]()










