Laerskool Orion leerders deur na die Distrikrondte van die Wiskunde Olimpiade
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons Wiskunde-boffins! Laerskool Orion is trots om aan te kondig dat die volgende leerders deurgedring het na die Distrikrondte van die Wiskunde Olimpiade:
- Graad 5 – JJ Wolmarans
- Graad 6 – Ruben van der Merwe
Hulle neem op Donderdag, 31 Julie, by Colin Mann deel. Ons wens julle alle sterkte toe!










