Laerskool Orion atlete eindig algeheel 8ste by die Super 12
ADVERTISEMENT
Laerskool Orion eindig algeheel 8ste by die Super 12. Ons is ongelooflik trots op elke Laerskool Orion atleet wat hierdie aan die Super 12-Atletiekbyeenkoms deelgeneem het!
Eerste plekke:
- MartMari Rautenbach: Verspring + Rekord, 75mH + Rekord
- MartMari is ook aangewys as die Senior Victrix Ludorum van die byeenkoms!
- Mila Scholtz-1200m + Rekord
- Ethan Veldman: Verspring + Rekord
Tweede plekke:
- Ethan Veldman: 80m; 100m
- Axanthia Alfreds: 200m Verspring
- Pieter Labuschagne 1500m
- Kaylee Quinton Hoogspring, Verspring
Derde Plekke
- Liané Kruger -200m
- Dillon Bekker -Verspring-70mH
- MartMari Rautenbach -150mH
Vierde Plekke:
- Helena Joubert -60m
- Axanthia Alfreds-100m
- Pieter Labuschagne -800m
- Keaton Michael -1500m
- Zander Lombard -80mH
Verder
- 5 x 5de plekke
- 5 x 6de plekke
- 5 x 7de plekke
- 3 x 8ste plekke











