Hoërskool Bellville maak geskiedenis en wen MTBS
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville, wat vanjaar sy 85ste bestaansjaar vier, het die MTBS-interskoleatletiekbyeenkoms met twee punte gewen. Hoërskool Bellville het 25 jaar gelede laas die byeenkoms gewen en was vanjaar ook die gasheerskool vir die MTBS. Die byeenkoms het op Saterdag 12 Februarie by die Groenpunt-stadion plaasgevind. Die tellings was soos volg:
Atletiekwenner:
- Hoërskool Bellville 1181
- Hoërskool Stellenberg 1179
- Hoërskool DF Malan 897
- Hoërskool Tygerberg 864
Hoërskool Bellville het ook die volgende afdelings gewen: Skool met hoogste punt in onderskeie ouderdomme (MEISIES):
- o.15 Meisies:
- o.17 Meisies:
Skool met hoogste punt in onderskeie ouderdomme (SEUNS):
- o.15 Seuns:
- o.17 Seuns:
- o.19 Seuns:
![]()
Beste prestasie-trofeë:
- Beste prestasie in drie items MEISIES (ASA-punte): Jacky Roux (Hoërskool Bellville) 2430 punte
- Beste prestasie in drie items SEUNS (ASA-punte): Keeraco Peterson (Hoërskool Bellville) 2380 punte
Skool met meeste punte (in onderskeie ouderdomme):
- Senior seuns o.17 en o.19:
- Hoërskool Bellville
Skool met hoogste punte in 8 aflosse:
Wenner: Hoërskool Bellville










