Drie leerders van Laerskool Swartkop het aan die Distrikbyeenkomste deelgeneem
ADVERTISEMENT
Drie leerders het aan die Distrikbyeenkomste deelgeneem en baie goed gevaar. Corne Cloete: 4de in gewigstoot, Simon Kamffer: 3de in 60m en 80m, Janel Brinton 4de in hoogspring. Ons is baie trots op hierdie atlete!
![]()










