LS Goedehoop laat die Interhuis Atletiek Rekords spat
ADVERTISEMENT
Tydens Laerskool Goedehoop se Interhuis, wat plaasgevind het op Vrydag, 17 Januarie 2025 te Secunda Stadion, het die volgende rekords behoorlik gespat! Interhuis 2025 : Luhandré Cronje (Seuns o.7 400m), Mason v Jaarsveld (Seuns o.8 60m, 80m & 600m), Handré Carstens (Seuns o.8 80m), Marelie Koch (Dogters o.9 600m), Rori Mokheseng (Seuns o.8 600m) Leandri J v Rensburg (Dogters o.9 600m), Zanri Lotz (Dogters o.9 600m), Louis Stander (Seuns o.8 600m), Arlu Greeff (Seuns o.8 60m, 80m & 600m), Mia-nè Smit (Dogters o.9 600m), Jason Stratford (Seuns o.11 Verspring), Jeandré Oosthuizen (Seuns o.12 Gewigstoot)

Interhuis 2025 Rekords Voor: Luhandré Cronje , Mason v Jaarsveld , Handré Carstens , Marelie Koch, Rori Mokheseng,Leandri J v Rensburg, Zanri Lotz, Louis Stander, Arlu Greeff, Mia-nè Smit, Jason Stratford, Jeandré Oosthuizen









