Talentvolle Curro Mosselbaai leerder drink koffie met Mosselbaai se Burgermeester
ADVERTISEMENT
Curro Mosselbaai leerder Rylan Lemmetuis, graad 7, het gister by Mosselbaai se Burgermeester, Alderman Dirk Kotze gaan koffie drink en gesels oor sy sangloopbaan en wat sy hoërskoolplanne is. Hulle het ook gesels oor hoe die reëlings vorder vir WCOPA wat in Junie in Los Angeles is. Hy het vir die burgermeester 2 van die fotos gegee wat hy ingeskryf het vir Curro Create. Vlieg hoog Rylan, jy maak ons trots.










