LS Orion leerder dring deur na die Provinsiale rondte van die Wiskunde Olimpiade
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan JJ Wolmarans in Graad 5van Laerskool Orion wat deurgedring het na die Provinsiale rondte van die Wiskunde-olimpiade! Dit is ’n uitmuntende prestasie! JJ neem op 27 Augustus deel en ons wens hom alle sterkte toe ons is baie trots op jou.










