Laerskool Krugerpark swemmers is soos visse in die water
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Krugerpark leerders wat puik presteer het by die swemgala.
- Junior Victrix Ludorum – Paigan Stols
- Junior Victor Ludorum – Aldo Vorster
- Senior Victrix Ludorum – Kinique Stols
- Senior Victor Ludorum – H.W. Kemp
Ons is baie trots op julle!











