Laerskool Durbanville o.12A Netbalspan aangewys as nasionale wenners
ADVERTISEMENT
Laerskool Durbanville se o.12A-netbalspan het 6 en 7 Augustus aan die SASN Topskole Netbalkampioenskappe deelgeneem. Hier is hulle as die nasionale wenners aangewys!
Agter v.l.n.r.: Cayla de Lange, Mev. Andrie van der Westhuizen (Afrigter), Karli van der Merwe, Annabelle Louw.
Voor v.l.n.r.: Lara van der Vyver, Kayla Boshoff, Milan Orchard, Jani Schultz, Charné Tiemie.
Afwesig: Me. Andrea Blows (Afrigter).










