LS Proteapark spog met 10 sprekers wat deurgaan na die Semi-finale
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Proteapark, wat op 17 April aan die ATKV-Redenaarskompetisie se eerste uitdunronde by Hoërskool Rustenburg deelgeneem het, dring deur na die semifinale ronde. Baie geluk! Die semifinale ronde vind plaas op 30 Mei 2025 in Wolmaransstad. Duime vas vir elke spreker!
Graad 2:
Graad 4:
Graad 5
Graad 7













