Laerskool Swartkop redenaars presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Swartkop leerders wat deurgaan na die 1ste rondte van ATKV Redenaars wat in Mei plaasvind.
Graad 1-3:
- Krisleigh Meyers
- Ruben Reyneke
- Veronica Engelbrecht
- Milané Rheeders
- Danica Badenhorst
- Nané Strydom

Graad 4 en 5:
- WJ Boonzaaier
- Karli Wepener
- Eben Engelbrecht
- Chris-Jan de Kock
- Meeke Joubert
- Madeleine Theron

Graad 6 en 7:
- Jaime Wood
- Krisjan Venter
- Jayden Mocke
- Xanna Diedericks
- Cornel Engelbrecht
- Haley Wepener










