Helpmekaar Kollege redenaars is gereed vir die ATKV-redenaarsfinale
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Helpmekaar Kollege redenaars wat deurgedring het na die finale rondte van die gesogte ATKV redenaarskompetisie wat op 17 en 18 Augustus by ATKV-Goudini Spa plaasvind:
- Voorbereid Juniors: Sebastiaan Welman, Stefan Kapp, Miele van Eyssen
- Onvoorbereid Juniors: Charlie Baard
- Voorbereid Seniors: Lehan Kruger
- Onvoorbereid Seniors: Emile du Toit
Charlie Baard
Emile du Toit
Lehan Kruger
Miele van Eyssen
Sebastiaan Welman
Stefan Kapp










