Laerskool Secunda redenaars skitter aan die Artistatue Nasionaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die leerders van Laerskool Secunda wat tydens die Artistatue Nasionaal Die volgende plekke behaal het op 29 – 31 Augustus 2024.
- Mia Zwart gr. 2 – 4de Afrikaans
- Mieta Abo gr. 2 – 3de Afrikaans addisonele taal)
- Iva Stopforth gr. 3 – 4de Afrikaans
- Ziné van den Heever gr. 4 – 3de Afrikaans
- Alandri Bezuidenhout gr. 6 – 1ste Onvoorbereide Afrikaans
- Alandri Bezuidenhout gr. 6 – 1ste Tweetalig
- Alandri Bezuidenhout gr. 6 – 2de Afrikaans
- Alandri Bezuidenhout gr. 6 – 4de Engels (addisionele taal)
- Ilany van der Merwe gr. 7 – 4de Tweetalig










