Bethlehem Voortrekker raakpraters vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Uitslae van ATKV semi-finaal: Die volgende Bethlehem Voortrekker leerders het op 22 Mei 2023 deelgeneem aan die ATKV semi-finaal wat plaasgevind het by Witteberg Hoërskool. Robyn Roos en Yadel Valdes behaal ‘n 3de plek Susan Bender behaal ‘n 1ste plek en dring deur na die Nasionale finale rondte wat op 17 en 18 Augustus by ATKV-Goudini Spa aangebied word.

Robyn Roos

Yadel Valdes

Susan Bender
Susan Bender en Liam-Lloyd Doman dring deur na Oppie Tong se nasionale finaal wat van 12-14 Oktober 2023 in Gauteng sal plaasvind.










