Hoërskool Durbanville Senior Debatspanne presteer by die ATKV Wes Kaap Debatskompetisie
ADVERTISEMENT
8 Vlymskerp Senior Hoërskool Durbanville debatspanne het deelgeneem aan die eerste ronde van die ATKV Wes Kaap Debatskompetisie wat deur ons eie Hoërskool Durbanville aangebied was. Hartlik geluk, Senior Durbies!
Die volgende Senior spanne dring deur na die semifinale ronde op 6 en 7 Junie wat deur die Hoërskool Stellenbosch aangebied word:
- Dané en Mila Morkel
- Lenae en Melandi Nabal
- Angelique en Genevieve Myburgh
- Emma van der Merwe en Tiaan Bierman














