Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.17 rugbyspan het aan die Witteberg 7’s toernooi deelgeneem
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.17 rugbyspan wat aan die Witteberg 7’s toernooi deelgeneem het, op 8 en 9 September 2023, is aangewys as wenners van die toernooi. Kamohelo Moses is aangewys as Speler van die wedstryd.
Agter links na regs: Tristan Meyer, Dawie Fourie, Chaka, Craig Mann, Fredrik Fourie Middel links na regs Renier van Niekerk, Atilla Ozturk, Edre Wille, Nolen du Plooy Voor links na regs Kamohelo Moses, Kaneng Komane , Sebastian Moses










