Goudveld Hoërskool 7’s rugby uitslae
ADVERTISEMENT
Goudveld Hoërskool 7’s rugbyspelers vaar uistekend in toernooi te Hoërskool Henties Cilliers. 0.15’s eindig 2de Uitslae soos volg:
- Wen Trio 31-24
- Wen Trio (semi finaal) 31-17
- Verloor Witteberg (Finaal) 12-19
Baie geluk ons is trots op julle!
Voor vlnr: Mnr Quintin Burger, Tsepho Manenye, Vian Boardman, Janco van Wyk, Mnr Jandre Makkink Agter vlnr: Tequan Tafel, Arno Vosloo, Arno Vogel, GJ Wessels, Tian Harmse, Wyatt Wessels, Zander Pretorius Afwesig: Mnr Wikus Nieuwenhuis, Kamohelo Moloke, Ettiene Williams, Munro Heiberg
Baie geluk aan ons o.17 Sevens span wat by Witteberg se toernooi die Plaat gewen het. Hulle wen 4 van hulle 6 wedstryde en eindig algeheel 5de uit 16 spanne. Uitslae:
- Wen Retief 40 – 0
- Wen Sarel Cilliers 21 – 17
- Verloor Voortrekker 7 – 34
- Beker Kwart-finaal
- Verloor Die Anker 14 – 22
- Plaat Semi-finaal
- Wen Hentie Cilliers 12 – 10
- Plaat Finaal
- Wen Landboudal 33 – 10
Voor vlnr: Keyano Snyders, JM Rensburg, Motsisi Mototo, K.B. Sonopo, Thabiso Phafudi Agter vlnr: Mnr Frans Crous, Hendro Boardman, Ethan McMaster, Ruben Crous (k), Jan Coetzee (o/k), Joshua van Heerden, Malan Marx Afwesig: Mnr Jacques van Staden, Ru-Bran Kock, Hannes Fouche










