Bergsig Akademie wen by die Noordvaal 7’s
ADVERTISEMENT
Bergsig Akademie se o/17 sewes span het ‘n groot voorreg gehad die naweek 26 & 27 September om deel te kon neem aan die Noordvaal 7’s 2025 te Nylstroom. Ons rugby seuns het hul man uitstekend gestaan teen straf kompetisie en met die SKILD TROFFEE weg gestap. Bradley Stonehouse was ook aangewys as die speler van die wedstryd in die Bowl finaal. Bergsig rugby gee seuns virseker die nodige geleenthede om groot drome te bereik! Een span een droom. We are so proud of what our boys accomplished! Another step towards a great 2026 season! Watch the space!



























