Laerskool Proteapark sprekers deur na die Landsfinaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Proteapark se twee sprekers wat deurgaan na die Landsfinaal,18 Oktober 2025 te Laerskool Concordia:
- Nicole Meyer – Graad 5 Moedertaal
- Samuel Breytenbach – Graad 6 Engels FAL











