Laerskool Hartenbos leerling presteer in Redenaars
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Xané Hoffeldt van Laerskool Hartenbos wat deur is na die Radikale Redenaars se streekfinaal op 24 Mei 2025 by Laerskool Bation in Brackenfell.
![]()