Laerskool Stulting redenaars presteer puik by die Oos-Kaap streeksfinaal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat aan die Oos-Kaap streeksfinaal van die Radikale Redenaars kompetisie deelgeneem het: Amé Spangenberg, Annemie Botes, Beth Geldenhuys, Elzé du Plessis, JC Vermaak, Lika Vermaak, Miecke Troskie, Xaiden Lippert en Xander Troskie. Elkeen van die leerders is in die top 5 van hul onderskeie kategorieë geplaas. Baie geluk ook aan Amé Spangenberg wat deurdring na die Nasionale finaal wat in Oktober in Boksburg plaasvind.
![]()










