Die Hoërskool Brandwag se vasvraspan kook
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag se vasvraspan het Saterdag aan die eerste rondte van die Herald Schools Quiz deelgeneem en deurgedring na die volgende rondte. Altesaam 54 skole het Saterdag deelgeneem waarvan slegs 16 deurgedring het. Brandwag se span is, van links, Jaydon Green, Antonio Matthews, Kemica Harth en David Müller.










