Die Hoërskool Brandwag se vasvraspan het die ATKV se Vlymskerp-vasvra in Gqeberha gewen
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag se vasvraspan het Saterdag die ATKV se Vlymskerp-vasvra in Gqeberha gewen. Hulle het toe nié geweet wat ons weet nie. Baie geluk aan Brandwag se span, Kristen Heyns, Quinn van Rooyen, Kemica Harth en Luke Nortje! Vlymskerp is vanjaar 10 jaar oud.











