Vasvrakompetisie tussen Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria en Grey het in Affies se guns verloop
ADVERTISEMENT
Die vasvrakompetisie tussen Afrikaanse Hoër Seunskool Pretoria en Grey het in Affies se guns verloop. In die algemene afdeling het Affies se senior span Grey se seniors 20-6 geklop en AHS se juniors het het 19 punte teenoor Grey se 12 verwerf. In die snelvuurafdeling het Affies en Grey se junior gelykop geëindig, maar AHS se seniors het 5 punte teenoor hulle opponente se 2 behaal. Knap gedaan, manne!












