Laerskool Worcester-Oos ruiters ry uitstekend
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos leerders Zia Lombard en Ella Niemand het die afgelope naweek die Kaapse Wynlande verteenwoordig by die Sanesa Interdistrik Finaal in Stellenbosch. Zia het twee eerste plekke behaal en Ella het ‘n tweede en derde plek behaal in hul onderskeie afdelings.
Foto: Zia links en Ella regs










