Laerskool Wynland is trots op hul rugbyspelers
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Wynland rugbyspelers Bjorn Matthews and Thato Kompi wat opgeneem is in die Noord-Boland o.12 rugby span. Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie! Julle maak ons trots.










