Primêre Skool Worcester leerdling presteer in Radikale Redenaars
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Worcester leerling Anlia van der Colff is as die Radikale Redenaars Nasionale wenner aangewys! Al 9 provinsies se nr.1’s het in Gauteng deelgeneem aan hierdie gesogte kompetisie. Anlia is aangewys as die Gr.3 landswye wenner!









