HS Rustenburg is trots op die leerders wat aan die ATKV Uitklopspel deelneem
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg is ongelooflik trots op die vier leerders wat deelneem aan die finale rondte van die ATKV en Akademia UitklopSpel by Grey Kollege, Bloemfontein.
Deelnemers:
- Emke Hanekom
- Hayley Visagie
- Rowan Grobler
- Megan Futter
Baie sterkte! Geniet die ervaring en wys wat Rusties kan doen













