Die Hoërskool Menlopark Interhoër 2024 hoogtepunte
ADVERTISEMENT
Wat ‘n ongelooflike voorreg om deel van Die Hoërskool Menlopark te wees! Op die baan, veld en pawiljoen kon jy beleef dat Menloparkers absolut ALLES gee! Menlo is die algehele wenners van die A-bond Interhoër 2024, Menlo se meisiesspan wen hulle afdeling en die Menlo-manne behaal ‘n tweede plek! Dit is waarlik uitsonderlik.
Victor en Victrix Ludorum van die A-bond Interhoër 2024
Senior Dogters Victrix Ludorum: Alcia Khunou
Senior Seuns Victor Ludorum: Aidan Erasmus






















