Hoërskool Charlie Hofmeyr 7’s rugbyspelers haal Bolandspan
ADVERTISEMENT
Hoërskool Charlie Hofmeyr rugbyspelers Johann Coetzee en Luan Giliomee is gekies vir die Boland o.17 7’s Rugbyspan wat tydens die September vakansie aan ‘n interprovinsialetoernooi sal deelneem. Hierdie span sal ook 9-10 September in George aan ‘n toernooi deelneem ter voorbereiding vir die toernooi.










