7’s rugbyspeler van Hoërskool Strand haal die SA o.18 oefengroep
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Gino Cupido van Hoërskool Strand wat tot die SA o.18-sewesrugbyoefengroep verkies is. Die groep sal vanaf 16-18 Junie ‘n oefenkamp hou, waarna die finale groep vir die Statebond Jeugspele in Trinbago vanaf 4-11 Augustus gekies word.

Gino Cupido









