Hoërskool Secunda leerders word gekies vir die Mpumalanga 7’s span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders. Bismarck en Zander is gekies vir die Mpumalanga 7’s span wat van 26 tot 28 September 2024 aan die Nasionale 7’s toernooi deelgeneem het. Baie geluk julle twee! Baie geluk aan Sifiso Hlungwane wat opgeneem is in die SA-Rugby o.16 EPD groep vir 2024. Hoërskool Secunda en die gemeenskap staan bankvas agter jou. Ons is baie trots op jou en dankbaar saam met jou vir hierdie geleentheid.












