Hoër Landbouskool Oakdale het drie spelers in o.17 SWD 7’s span
ADVERTISEMENT
Drie spelers van die Hoër Landbouskool Oakdale is ingesluit in die 0.17 SWD 7’s span. Therlow Prins (Riversdal), Kurt Coetzee (Mosselbaai) asook Hanno Louw (Mosselbaai) gaan vanaf 29 September tot 2 Oktober aan die Nasionale 7’s Toernooi te Hoërskool Monument deelneem. Oakdale is trots op hierdie blits Bulle.
Foto links na regs is Therlow, Kurt en Hanno.










