Primêre Skool Worcester trots op hul Mosselbaai 7’s toernooi wenners
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Worcester het aan Mosselbaai se 7’s toernooi deelgeneem. Ons klop Grey College (Bloemfontein) in die finaal 30 – 0 en word as die Mosselbaai 7’s 2022 wenners aangekondig. Ons het ook aan Mikro 7’s deelneem waar ons die Plaatfinaal gewen het.

V.l.n.r.: Matthew Fortuin, Daniel Meissenheimer en Awongwa Mlanjeni Middel.l.n.r.: Stephan Grundling, Wernard de Villiers, Brent-Leigh Ekstraal en John-Luke Louw Agter.l.n.r.: Samuel Kitshoff, Albertus Hamman en Jordan Timm









